Chop or Champion | Piet Myburgh - Ek wil net graag se, ek was nou by al die 4 games wat die stormers gespeel het voor die super 14 begin en daar is een ding wat my baie pla. Dit is regtig baie nice om te sien dat jong spelers ook die kans gegun word om te speel maar kry asb hulle name reg. Een spesifieke speler wat deur al 4 wedstryde uitgestaan het was PIETER MYBURGH. Hy speel harde rugby. Is eerste by die bal en doen al die vuil werk maar vir een of ander rede word hy omgeruil met pieter louw. Hy is ook 'n goeie speler maar maak asb julle oe oop. Die verskil is duidelik! Hoop alles van die beste vir die stormers.

Chop or Champion - the gauge of online sporting opinion

Search for players or teams

Live feed

Subscribe